Dr. Seuss said:

Today is your day, your mountain is waiting, so get on your way~ Dr. Seuss ~

Thursday, November 27, 2014

Die Biblioteek - Vergifnis

Op universiteit het ons SR-lid of "pa" vir ons die volgende gegee:

Die gisters en alle vorige dae en jare is verby,  begrawe in die tyd.
Jy kan daar niks meer aan verander nie!
Was daar skerwe?
Moet hulle dan nie saamdra nie, want hulle sal jou dag na dag verwond
tot jy uiteindelik nie meer kan lewe nie!
Daar is skerwe wat jy in God se hande kan oorgee en
daar is skerwe wat jy moet heelmaak deur opreg te vergewe.
Skerwe wat jy met al die liefde van jou hart ie heel kan kry nie,
moet jy laat lê!

Moenie 'n drama van elke terugslag maak nie!

~ "Pa Kobus" ~

No comments:

Post a Comment