Is die nie net die mooiste stuk musiek wat jy al gehoor het nie! Ek dink ek het dit die eerste keer op die orrel gehoor. Kan nie onthou wie dit gespeel het nie, vermoed dit was Ockie Vermeulen, maar kry nie nou die video nie. Hierdie komposisie maak die "nerd" in my vreeslik gelukkig.
No comments:
Post a Comment