Dr. Seuss said:

Today is your day, your mountain is waiting, so get on your way~ Dr. Seuss ~

Thursday, March 26, 2015

Gisteraand - Ingrid Jonker

gisteraand in jou arms 
by die perdeskoen maan 
pluk ons 'n klawer 
met vier blare aan 

vandag bly ek staan 
op die werf by die blik 
my hart agterdog 
soos 'n hoender wat pik

aan een korrel 'n klip
wat skeur deur die hange
die liefde's niks anders
as die verlange

No comments:

Post a Comment